Kuier saam met Afrikaans is GROOT en Laeveld Agrochem

By The Woodpecker Inn het ons onlangs die voorreg gehad om die beplanningspan agter Afrikaans is GROOT en die span van Laeveld Agrochem by ons te verwelkom, ’n besondere samekoms wat ons gastehuis met kreatiewe energie en Afrikaanse trots gevul het. Tydens hul verblyf is ons ruimtes meer as net ’n plek van rus. Dit […]






















